Spikkeljag
Date
4 years 10 months ago
Location
Bosveld
Description
Die Spikkeljag is 'n jaarlikse instelling in ons gemeente.
Damesoggend met Marion Holm
Date
4 years 10 months ago
Description
Damesoggend met Marion Holm as gasspreker.
Armsorg
Date
4 years 7 months ago
Location
Kerksaal
Description
Ons gemeente se Susters besig om kospakkes op te maak.
Bazaar 2018
Date
4 years 9 months ago
Location
Kerkterein
Description
Die Bazaar van 2018 was soos oudergewoonte 'n lekker kuiergeleentheid vir die gemeente.
Manne-aand 2018
Date
4 years 8 months ago
Location
Brits Dienssentrum
Description
Die kerk se manne-aand is altyd 'n groot sukses.
Baie dankie aan al die borge en mense wat gehelp het om van dit weereens 'n reuse sukses te maak.
Kerkraad Rolbal - Mei 2018
Date
5 years ago
Location
Brits Rolbalklub.
Description
Die kerkraad het gaan rolbal speel.
Rata - Serpe, musse en Bybels
Date
5 years ago
Description
Dankie aan al die dames in ons gemeente.
Hierdie is die serpe en musse wat gebrei/gehekel/gekoop is deur ons dames in ons gemeente en begin van Mei 2018 en vir hulle per courier gepos is. Die foto's is geneem nadat hulle dit ontvang het, met die Bybel wat CSO self vir hulle gee.