Wat ons bied Ons ondersteun die gesinne in ons gemeente met gebed en besoek wanneer nodig. Skakel gerus een van die Leraars indien u 'n besoek verlang.