Bedienings in ons gemeente

Hier volg 'n lys van die belangrikste bedienings in ons gemeente.

Hierdie is die hoofbladsy vir die bedienings in ons gemeente.

Ons kan hier iets sê oor waar ons betrokke is en hoe ons die Woord van God oor die internet verder wil versprei.

Gesinsbediening

Ons ondersteun die gesinne in ons gemeente met gebed en besoek wanneer nodig.

Skakel gerus een van die Leraars indien u 'n besoek verlang.

visit page »

Jeug en Kinderbediening

Kwartaalliks word 'n Jeugdiens gehou.

Kinderdienste word 2 x kwartaalliks gehou in die Kategeselokaal.

Kategese vind plaas na afloop van die diens elke Sondag (vakansies en lang naweke uitgesluit)

visit page »

Liefdadigheidswerk

Verskeie organisasies word deur ons gemeente ondersteun.

Ons het ook ons eie projekte.

Voorsien kospakkies aan behoeftige gesinne van die gemeente

visit page »

Senior burgerbediening

Gemeentelede ouer as 60 jaar is welkom om inteskakel by ons Goue oues (senior burgerbediening).

Kwartaalliks word 'n lekker funksie aangebied, vir lekker saamkuier. 

visit page »

Woordbediening

Elke Sondag om 09:00 vind 'n Erediens plaas.

Kwartaalliks en met Paasnaweek word Nagmaal gehou tydens dienste.

visit page »