Besoek gerus ons gemeente.
Ons is geleë in Brits regoor die stadsaal in Van Veldenstraat.
Draai links in Van Veldenstraat vanaf Pretoria by die eerste verkeerslig na die brug sodra u Brits binnekom.
Ry reguit aan totdat u die stadsaal aan u regterkant sien.
Ons kerkgebou is dan op linkerkant regoor die Madibeng stadskantore.