Wat ons bied Kwartaalliks word 'n Jeugdiens gehou. Kinderdienste word 2 x kwartaalliks gehou in die Kategeselokaal. Kategese vind plaas na afloop van die diens elke Sondag (vakansies en lang naweke uitgesluit)