Wat ons bied Gemeentelede ouer as 60 jaar is welkom om inteskakel by ons Goue oues (senior burgerbediening). Kwartaalliks word 'n lekker funksie aangebied, vir lekker saamkuier.