Jeug en Kinderbediening

Jeug en Kinderbediening

Wat ons bied

Kwartaalliks word 'n Jeugdiens gehou.

Kinderdienste word 2 x kwartaalliks gehou in die Kategeselokaal.

Kategese vind plaas na afloop van die diens elke Sondag (vakansies en lang naweke uitgesluit)